Search

Natuur Adventskalender Dag 1

“God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê."

Johannes 3:16


Die Rots waarop ons bou

Jy benodig:

A1 karton

klippies

takke met blare aan

(wat soo klein boompies kan lyk)

gom

toiletrolhouertjies

(een vir elke boompie)


Pak jou toneel uit en laat die kinders die voorwerpe vasplak.

Hierdie vorm die basis van ons projek.

Plaas die klippies en bome aan die kante van die bord (soos ‘n raampie)

sodat ons die res van die karakters en elemente in die middel kan rangskik.


#Swaeltjiewoud #NatuurAdventskalender #NAKDag1

24 views0 comments

Recent Posts

See All