Search

Natuur Adventskalender Dag 4

"Wees baie bly, dogter van Sion! Juig hardop, dogter van Jerusalem!

Kyk, jou koning kom na jou toe. Hy is regverdig en ’n oorwinnaar, maar tog is hy nederig. Hy ry op ’n donkie, die vul van ’n donkie."

Sagaria 9:9


Betlehem Ster

Jy benodig:

Een mooi tak van ongeveer 60cm (vir die struktuur)

15-24 dunner stokkies, 5cm lank (vir klein sterre)

6 dun lang stokkies om ‘n mooi Betlehemster te maak

tou

gom

wit verf

Blinkertjies


Vorm en plak die kleiner sterre

Vorm, plak en bind die Betlehem ster

Verf en versier die sterre met blinkertjies

Bind en gom die toutjies aan die struktuur se tak en wat dat die gom droogword

Hang die sterre op met tou (of vislyn) en gaan hang bokant jou toneel


#Swaeltjiewoud #NatuurAdventskalender #NAKDag4

8 views0 comments

Recent Posts

See All