Search

Natuur Adventskalender Dag 7

"As mense wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het. 2Deur Jesus Christus het ons, deurdat ons glo, toegang verkry tot hierdie heerlike posisie van genade waarin ons ons nou bevind, en ons jubel vol verwagting oor die heerlikheid wat God aan ons gaan gee."

Romeine 5:1-2

Skape in die Weiveld

Jy benodig:

2-3 klein Dennebolle (mens kan die groottes kleiner sny met ‘n tang)

Wit verf

Watte (die plat ronde watte werk lekker vir die gesiggies)

Swart viltpen

Gom


Verf die dennebolle wit

Teken en Plak gesiggies op die dennebol

Posisioneer jou skapies aan die linkerkant van jou toneel by die skaapwagters


#Swaeltjiewoud #NatuurAdventskalender #NAKDag7

4 views0 comments

Recent Posts

See All