‘n Genotvolle, interaktiewe ervaring waaraan die hele gesin kan deel hê wat Bybelversies, kreatiewe projekte en bak-en-brou insluit terwyl die natuur gebruik word as inspirasie en ’n spreekwoordelike spens.

 

Kom spandeer hierdie Desember met jou kinders tyd in God se skepping terwyl julle verskeie aktiwiteite as 'n gesin aanpak. 

 

Mag julle kinders jare later nog vertel van die Kersfees wat julle die hele storie self gemaak het en hoeveel pret hulle gehad het.

 

Onthou: Jesus het aarde toe gekom vir jou en vir my, en sodat ons lewe in oorvloed kan hê!

 

 

Natuur Adventskalender

R190,00Price
  • Hierdie is 'n digitale dokument wat in ".pdf" formaat beskikbaar gestel word. Jy kan kies om dit te self te druk, of as digitale dokument van die rekenaar af te gebruik as 'n handleiding om die Adventskalender se aktiwiteite te kan volg.

  • Met die aankoop van hierdie produk is jy geregtig om dit as gesin te gebruik. Hierdie dokument mag nie in geheel of gedeeltelik versprei word sonder die skriftelike toestemming van die skrywer nie. 

    Voel vry om eerder vriendinne te nooi om self na die webtuiste te kom om die dokument self aan te skaf. Ons waardeer jou eerlikheid.

Word deel van die Swaeltjiewoud gemeenskap...

  • Facebook
  • Pinterest
  • Instagram

© 2020 deur Creativefaithstudio